#DieGROOTBrekfis Dassie - Ek mis

--:--
Dassie het by Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis kom kuier om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit en EP "Ek mis?". Luister gerus weer!
10 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Juan Boucher - Nuwe album

Juan Boucher het pas 'n nuwe album uitgereik en op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor die album kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Jul 17 min