OFM Health Focus with MNI

Health Focus with MNI

Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
178 Episodes
1 – 20

Inflammasie en Hartgesondheid

Chroniese inflammasie is onderliggend tot elke komponent van die metaboliese sindroom, en dit sluit in oortollige liggaamsvet, abnormale glukose en cholesterolvlakke, en hoë bloeddruk. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk oor inflammasie en hartgesondheid.
20 Nov 3 min

Hartgesondheid vir vroue

. Alhoewel hartsiektes aanvanklik meer algemeen by mans as vroue voorkom, verander dit egter in later jare. Yolanda Maartens gesels met met Sanja van Wyk, oor hartgesondheid vir vroue.
20 Nov 3 min

Trigleseriedvlakke en hartgesondheid.

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor verhoogde trigliseriedvlakke wat ook een van die komponente van die Metaboliese Sindroom is. Hoe weet jy wat jou trigliseriedvlakke is?
20 Nov 3 min

Waar is Rychol beskikbaar?

Suid-Afrika het 'n baie hoë voorkoms van oorerflikheidscholesterol, en elkeen van ons moet die risiko persoonlik opneem en gaan vir gereelde toetse. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk van MNI oor Rychol
20 Nov 3 min

Onderhoud 5: Gesonde slaappatrone vir Tieners

MNI beklemtoon vroëe ingryping vir ‘n gesonde toekoms en vandag is die fokus op tienergesondheid. Sanja van Wyk van die Medical Nutritional Institute, kom gesels met Yolanda Maartens oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir tieners.
25 Oct 3 min

Onderhoud 4: Die gevolge van slaapverlies by Kinders

Vandag gesels Sanja van Wyk van MNI met Yolanda Maartens oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir kinders. Met ons kinders se vol programme en vinnige pas, kan dit vir hulle ook ‘n groot uitdaging wees om saans af te skakel en rustig te raak voor slaaptyd
24 Oct 4 min

Skadebeheer

Die meeste mense wil gewig verloor om goed te lyk en te voel. Maar die Medical Nutritional Institute verskuif die fokus van gewigsverlies na gesonde gewigsbestuur. Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI met ons oor 'n volhoubare strategie om jou gesondheidsdoelwitte te bereik.
27 Sep 3 min

Studente gewigsprobleme, Eerstejaar-sindroom

Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute, oor gewigsprobleme en uitdagings vir studente, algemeen bekend as Eerstejaar-sindroom.
26 Sep 3 min

Tiener gewigsprobleme 2

Die Medical Nutritional Institute verskuif die fokus van gewigsverlies sentraal tot gesondheid. Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI, oor tieners se unieke uitdagings as dit kom by gesonde gewigsbestuur.
25 Sep 2 min

Tiener gewigsprobleme

Die Medical Nutritional Institute skuif die fokus van gewigsverlies sentraal op gesondheid. Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute oor gewigsprobleme by tieners wat kommerwekkend aan die toeneem is.
24 Sep 3 min

Die Metaboliese Sindroom, ‘n moderne epidemie

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die voorkoming en behandeling van die Metaboliese Sindroom in Suid-Afrika. Die Metaboliese Sindroom affekteer 1 uit elke 4 mense en word beskou as een van die grootste gesondheidsgevare vir die moderne wereld.
23 Sep 3 min

Spanning en uitbranding

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, oor die belangrikheid van vroeë spanning-ontleding en die voorkoming van uitbranding.
23 Aug 2 min

Spanning by jong volwassenes

Yolanda Maartens praat met Sanja van Wyk oor hoe 74% van mense spanning moeilik kan hanteer, wat bewusmaking en ondersteuning krities maak. Die Medical Nutritional Institute beklemtoon effektiewe stresbestuur. Jong werkendes sal baat vind by Sanja van Wyk se raad oor hoe om gesondheid en welstand te verbeter.
22 Aug 3 min

Spanning by studente

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, oor spanning by studente en die belangrikheid om hulle hiermee te ondersteun. Ontdek praktiese wenke en advies oor hoe ons jongmense kan help om die druk van studentelewe effektief te hanteer en hulle gemoedsgesondheid te bevorder.
21 Aug 3 min

Gemoedsgesondheid by tienerseuns en jong studente mans

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, en fokus op ‘n baie belangrike kwessie, gemoedsgesondheid by tiener seuns. Ontdek hoe voedingskeuses en lewenstylveranderings 'n groot impak kan hê op die emosionele en geestelike welstand van jong mans.
20 Aug 3 min

ADHD by dogters en vroue

Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute, oor ‘n onderwerp wat baie meer aandag verdien, ADHD by jong meisies en vroue.
19 Aug 3 min
1 – 20