Skadebeheer
--:--
Die meeste mense wil gewig verloor om goed te lyk en te voel. Maar die Medical Nutritional Institute verskuif die fokus van gewigsverlies na gesonde gewigsbestuur. Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI met ons oor 'n volhoubare strategie om jou gesondheidsdoelwitte te bereik.