Delf Steeds Dieper nooi jou uit om saam te delf en dieper te soek na die skatte van ons Vader. Die Waarheid is so groot soos ons Messias Self en in hierdie lewe sal ons nooit ophou delf en leer nie!
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · ChristianityAuthored by Este Geldenhuys
Hugo van Niekerk is ‘n man met een groot passie vir siele. Sy passie is gemik op die uitbreiding van die Koninkryk van ons Hemelse Vader in Afrika. Sy visier is veral gerig op die JEUG van AFRIKA – die groep op ons kontinent wat die vinnigste en grootste groei…
Pastoor Werner van der Walt kom kuier saam om te gesels oor die groot belangrikheid van vergifnis - hy skoei graag sy lering op dit wat met Josef gebeur het. Elizabeth Jordaan deel ook verder met ons oor die baie belangrike en groot invloed wat Andrew Murray op die mense…
Sonja Basson was ‘n gelukkige boervrou van die Vrystaat toe sy op ‘n dag onverwags in ‘n geweldige frats veldbrand beland het!! Sy het besonder erge brandwonde opgedoen – maande in hospitaal en onder sorg van dokters geleef – en opgestaan! Haar belangrikste opstaan het gekom toe sy na al…
Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
Vrouedag!! OP hierdie Vrouedag kon ons nie anders as om soos ‘n Koningin Ester van ouds voor ons Vader te kniel om te bid vir ons land en haar mense!! Luister! En bid saam! Asseblief
Jaco Scholtz is ‘n kosbare man wat hom bekwaam het in die studie van die Bybel onder andere deur Teologie te studeer. Jaco se passie vir begrip van die waarheid het gelei tot die skryf van ‘n boek: Profesie Bybel. Hierdie boek bevat die 2020 vertaling van die Nuwe Testament…
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 26 Julie 2024. Elmain J van Rensburg is ‘n kosbare dame wat reeds baie jare werk onder plaaswerkers in die De Doorns Vallei. Sy vertel van die nood, hoe hulle dit aanspreek en ook heerlike verwagting van ‘n moontlike nuwe…
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 19 Julie 2024. Kosbare Izak Coetzee sluit in hierdie program sy lering oor die wonder van die betekenis van ons Vader se bedoeling met die mens en hoe Hy dit deur die volk van Israel aan ons bekend gestel het,…
Luister na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 12 Julie 2024. Kosbare Izak Coetzee leer ons meer oor die wonder van die betekenis van die Feeste wat ons Vader ingestel het. Hoe moet ons dit verstaan en hoe raak dit steeds ons geloof en verhouding met ons…
Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 5 Julie 2024. Ons het weer die voorreg om te leer van Izak Coetzee wat ons leer oor die betekenis en plek van Christus in die Feeste wat ons Vader ingestel het. Daarna help Prof Wentzel Coetzer ons…
Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, uitgesaai op Vrydag 28 Junie 2024. Izak Coetzee deel intense diepte ten opsigte van wat ons Vader vir ons in Sy hand hou in die tye wat kom. Daarna help Prof Wentzel Coetzer ons weer om ons hede uit te sorteer…
In vandag se program kom Arno van Niekerk andermaal aan die beurt om ons te bemoedig met gedagtes van voorbidding vir ons land en regering. Maar mens kan jou uit jou geloof uit bekommer – daarom sal Marianne Peak raad gee oor hoe om ons gedagtes hok te slaan sodat…
In hierdie program gesels Este met Dr Jurgens Hendriks oor die wonder van die GENADE van ons Vader. Ons sal bid vir ons land se toekoms en Este gesels verder oor die wonder van die lewe van Moses. Uit die argief is daar ‘n kosbare getuienis van Lisbe Visser wat…
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, kom die begrip van “om klaar te maak” of “af te rond” sterk deur. Arno van Niekerk sê dankie vir al die gebed wat ten opsigte van die verkiesing opgegaan het. Marianne Peake is Esté se gas om te gesels oor “Vergifnis” –…
In die aanbieding van Delf Steeds Dieper uitgesaai op 17 Mei 2024, gee Amanda Le Roux gebedspunte vir elkeen wat graag vir die verkiesing bid. Daarna kan ons leer van Suzette Hattingh wat lering gee uit Moses se gebed toe hy kwaad en ontsteld was maar steeds opreg kon bid…
Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan, staan waarlik sentraal in hierdie uitsending. Arno van Niekerk verduidelik die rol en belangrikheid van Lof en aanbidding. Esté verduidelik die besondere betekenis van Moses se vier altare wat alles dui op ons verhouding met Vader…
In die potgooi van hierdie aanbieding van die program Delf Steeds Dieper wat op Vrydag 3 Mei 2024 uitgesaai word, kan jy gerus verder saam kuier en dink en indrink oor die betekenis van die lewe van Moses. Denise Woods neem die verhaal van Daniel Lindley verder, oom Willie Marais…
Hier begin ‘n nuwe bladsy. Iets uit die Woord: Kom ons verwonder ons oor die moed en daadkrag van Moses. Iets uit die Geskiedenis: Leer saam van die heerlike inligting wat Denise Woods deel oor die bydrae wat Daniel Lindley tot vroeë Afrikaanse geskiedenis gemaak het toe hy In 1834…
Vir ‘n laaste keer word hierdie program op ‘n Maandag uitgesaai. Kuier gerus voortaan saam op Vrydag 9 tot 11 vm. In hierdie program gesels ons oor Moses. Wat ‘n man. Watter gehoorsaamheid en opoffering. Luister en beleef saam!
15 Apr 2024
43 min
40 – 60
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.