GRIP: Survival 101
Radio Laeveld 100.5FM het hande geneem met die Greater Rape Intervention Programme (GRIP) wat mense bystaan na hulle seksueel aangerand is. Elke week gesels die uitvoerende beampte, Tarryn Lokotsch, met Johanné Strydom oor aspekte van die noodsaaklike dienste wat hulle in die Laeveld lewer.