GRIP Survival 101: Ep. 11
Loading player...
“Ons sien slagoffers van absoluut alle ouderdomme, maar die mees kwesbare ouderdomsgroep is 15 tot 24 jaar oud."
So sê Lucia Ngomane wat met die data werk by The Greater Rape Intervention Programme (GRIP).
Dit word gebruik om dinge soos areas en die ouderdomme van slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te monitor, waarvolgens GRIP dan ook hul ingrypings- inisiatiewe bepaal en meet.
Sy gesels saam met Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van GRIP, met Johanné Strydom in die elfde aflewering van GRIP “Survival” 101 op 100.5FM.