GRIP Survival 101: Ep. 10
Loading player...
Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van The Greater Rape Intervention Programme (GRIP), sê met groot geleenthede soos feeste en matriekafskeid sien hulle 'n toename in afspraakverkragting.
"Die meeste dwelms wat daarvoor gebruik word is kleurloos en smaakloos," sê sy vir Johanné Strydom in die tiende episode van GRIP “Survival” 101 op 100.5FM.
Blote alcohol word ook dikwels gebruik, waarsku sy. “Wees versigtig wat jy drink en saam met wie jy uitgaan.”