Plus 50 Kuiertyd
Plus50 Kuiertyd in samewerking met Radiokansel gee ons die geleentheid om direk met ons senior mense informeel te kan kuier! Deur insiggewende en stimulerende inligting aan seniors te bied, help ons om nuuskierigheid en positiwiteit te bevorder. Ons voer informele kuier-gesprekke met kenners in verskeie vakgebiede en stokperdjies.
Ons doelwit en fokus is om hoop te gee, vermaak te verskaf, en luistergenot te bied! Onderwerpe wat bespreek word sluit in: regskennis, mediese kennis, historiese kultuursake, stokperdjies en omgewingsake.
Seniors kan die Plus50 tydskrif aanskaf om meer oor hierdie onderwerpe te lees.