
Hou hou jy jou brein soepel?
Loading player...
Vandag gesels Joyce Jacobs in Plus 50 Kuiertyd met Prof Ignatius Gous. Prof Gous is ’n Ou Testamentikus, maar ook ’n internasionale kenner van die brein, van denke, leer en onderrig, en deesdae werk jy ook baie met kunsmatige intelligensie en gee opleiding daaroor. Kom luister hoe jy jou brein soepel kan hou.





