Media24 Landbouweekblad

Landbouweekblad

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, of geïnteresseerd is in spesifieke bedrywe – ons bied dit en vele meer.
Weekly Afrikaans South Africa News · Education
26 Episodes
20 – 26

Bly boer: Episode 1 - Is jy uitgebrand of gereed vir 2025?

In die episode fokus ons op: Hoe dit voel om om uitgebrand te wees. Kan jy uitgebrand wees al het jy pas teruggekeer van vakansie. Hoe weet jy tot hoeveel jy in staat is. Brand boere makliker uit as mense in ander beroepe. Watter strategieë kan boere toepas om uitbranding…
24 Jan 27 min

Bly Boer-lusmaker: Hardloop jou enjin in die rooi?

Landbou.com se potgooireeks, Bly boer, wil boere inspireer om nie net aan te hou boer nie, maar ook om vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef. In die eerste episode gesels Reza…
23 Jan 1 min

Wag rentekoersverrassing vroeg volgende jaar?

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy…
13 Dec 2024 1 min

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos: Koud of Warm?

Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die planne wat sy maak.
10 Dec 2024 4 min

Kook & Klets met Arina du Plessis: Episode 2

Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet.
10 Dec 2024 4 min

Kook & Klets met Arina du Plessis: Kerskos by die see en kampeerplek

As jy hou van kook of selfs net van eet, is Landbou Boerekos se potgooi Kook & Klets net vir jou. Arina du Plessis, veelbekroonde sjef en kosredakteur, gaan haar jare lange ervaring en passie vir kos met jou deel. Hier kan jy “smul” aaan heerlike resepte, insiggewende wenke en…
6 Dec 2024 4 min
20 – 26