Die Shack Bediening

Loading player...
Johann Els gesels met Anné Blom van Die Shack Bediening oor haar hart vir die Here, mense en skoonheid. Ontvang elke Donderdagoggend 'n opbouende dagstukkie (Koffie met die Koning) van Anné af deur jou nommer te stuur na 083 446 8070, dan sal sy jou op die verspreisingslys byvoeg.
26 Feb 2021 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min