Dr Wikus Buys, Uitvoerende Direkteur van Begrond

Loading player...
Johann Els het 'n heerlike gesprek met Dr. Wikus Buys, Uitvoerende Direkteur van Begrond, ʼn Christelike Instituut wat daarop gefokus is om deur die ontginning van Bybelse denkriglyne, die samelewing op ʼn Christelike fondament uit te bou en te versterk.
10 Mar 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min