Kolie van Coller - Pylvak

Loading player...
Johann Els gesels met Kollie van Coller, 'n gesoute uitsaaier met 'n loopbaan van 43 jaar in die uitsaaiwese agter die blad, en tans uitsaaier by Kosmos 94.1 in Windhoek. Kollie was medewerker aan 'n boek met die naam "Die Goue Pylvak" oor hoe om saam met Jesus die pylvak van jou lewe sterk te voltooi.
12 Mar 2021 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min