Reg of Verkeerd 09 Februarie 2021 - Vanjaar se skooljaar vooruitsig en kan 'n besigheid jou dwing om in te ent?

Loading player...
Melanie Buys van SOS (Skole Ondersteunings Sentrum) oor hoe vanjaar se skool jaar daarna gaan uitsien, met verwysing na Covid-19. Lamenth Dickson, prokureur gesels oor of jy gedwing kan word om in ge-ent te kan word.
9 Feb 2021 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min

#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas? >Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is. >Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense >>Wat is "Gout"? >Dr Jaco se wenk…
14 Jan 40 min

#GROOTtrauma | 17 Desember

#GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe >Blue Christmas en…
17 Dec 2025 43 min