Spreeklewe - Beheersing van die tong

Loading player...
Na aanleiding van die afgelope tyd se afknouery en sosiale media ge-boelie wat handuitruk kyk ons na Jakobus 3 wat sê dat die tong die moeilikste ding is om te beheer.
20 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min