Charles van Onselen - Die Here jou toevlug

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “DIE HERE JOU TOEVLUG uit PSALMS 27
Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees?
Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?
As misdadigers op my afstorm om my dood te maak,
my teëstanders en my vyande, dan is dit juis húlle wat struikel en val.
12 May 2021 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min