For SA -Reg tot geloofsvryheid

Loading player...
Annelie gesels met Daniela Ellerbeck, ‘n prokureur en die regsadviseur by Freedom of Religion South Africa (alom bekend as FOR SA) oor eerstens, wat die reg tot geloofsvryheid alles behels, en tweedens, oor die voorgestelde wysigings aan die Gelykheidswet.
17 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min