Spreeklewe - Hemelvaart

Loading player...
Lukas 24:50-51 Hemelvaart is 'n dag van Hoop, troos en vreude. Hoop dat ons weer eendag saam met God kan wees, Troos dat ons nie alleen is nie en nooit weer sal wees nie en vreugde dat ons die voorreg het om deur Jesus gelowiges genoem te kan word en om God se liefde, genade en seën elke dag te ervaar.
12 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min