Eugene Kleynhans - Akkute Pankreatitus se moses!

Loading player...
Een oomblik is jy nog OK, die volgende oomblik het jou hele wêreld in pyn verval en mense moet jou by die hospitaal kom groet! Dit is dan wanneer jy weet daar is geen ander redding nou as Jesus nie. Eugene Kleynhans vertel ons van sy ervaring.
25 May 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min