FOR SA - PEPUDA

Loading player...
Annelie gesels met Daniela Ellerbeck van Freedom of Religion South Africa oor PEPUDA, die nuwe Gelykheidswet wysingswetsontwerp wat radikale implikasies vir geloofsvryheid in Suid-Afrika kan hê.
31 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min