Run/ Cycle for Hope Uitdaging! Doxa Deo Sport

Loading player...
Janine gesels met ‘n hele paar aktiewes van die Doxa Deo Sportklub. Hierdie gemeente het kampusse regoor Tshwane en by elke kampus is daar fietsryers en hardlopers wat 21 en 22 Aug gaan deelneem aan die Run/Cycle for Hope vir bybels. Natuurlik kry Lewende Woord Centurion (wat laas week uitgedaag was), ook eers ‘n uitdaging in vanoggend.
8 Jul 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lewendige Opname: Onbeskaamd

Wynand Rossouw gesels met Stass (Gerrit van Veuren, aanbiddingsleier by Lewende Woord Centurion) oor die opwindende, komende lewendige opname wat op 23 Augustus om 17:00 by Centurion Lewende Woord gaan plaasvind
18 Aug 2AM 34 min

Radio Kansel wegbreek-naweek by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord

In hierdie spesiale radio-onderhoud gesels Wynand Rossouw met Ryno Wepener van ATKV Buffelspoort oor alles wat hierdie gewilde bestemming te bied het. Wat kan besoekers verwag by Buffelspoort, watter aktiwiteite en fasiliteite beskikbaar is, en waarom dit die ideale plek is vir ’n naweek van ontspanning, avontuur, geselligheid en saamkuier…
17 Aug 1AM 15 min

Werner Prinsloo soek die Here in die detail

Janine van Niekerk gesels met Werner Prinsloo oor die puik evangelie-sketse wat hy doen om sy detail verstaan van die Skrif uit te beeld. (website: jesso.co.za)
19 Aug 1AM 19 min

Jaco Strydom - die Here gee nie op nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Die Here gee nie op nie” uit die boek van Jona.
18 Aug 1AM 1 min