Ruan Josh

Loading player...
Ruan Josh kuier by die #BrunchmetAnnelie Hy deel sy nuwe enkelsnit 'Verlore' met ons en gesels ook oor die ongelooflike musiek video van die liedjie.
12 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min