Charles van Onselen - Span in en hou koers

Loading player...
Charles van Onselen se tema vandag: "Span in en Hou Koers" uit Fil 3:14- 1614Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.
15Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê. En as julle in enige opsig anders daaroor dink – God sal ook hierin aan julle die regte insig gee. 16In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.
4 Aug 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min