Spreeklewe - Wat is liefde

Loading player...
Ons kyk na 1 Korintiers 13 met nuwe oë. Hierdie hoofstuk vertel vir ons wat liefde is, nie net die liefde van getroudes en paartjies nie maar liefde vir mekaar. Hoe moet jy optree teenoor jou kollegas, vriende, familie, naaste, mede gelowiges en die wat nie glo nie. Jy moet almal liefhê met dieselfde liefde wat ons van God ontvang.
4 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min