Spreeklewe - Wanneer jy nie meer woorde het nie

Loading player...
In moeilike tye het mens soms nie meer woorde van hoop en inspirasie nie. Maar miskien is dit 'n goeie ding soms moet ons weer stil word om God se stem te kan hoor.
21 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min