Spreeklewe - Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense?

Loading player...
Wanneer dit sleg gaan met gelowiges vra ons baie vinnig - hoekom gebeur slegte goed met goeie mense? So asof ons verwag dat omdat ons glo ons juis immuun is teen die aanvalle van 'n gebroke wêreld terwyl dit teenoorgestelde waar is. Die vraag is nie - Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense nie, maar Wat doen goeie mense wanneer slegte goed gebeur.
11 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min