Loop Saam Met My kamp

Loading player...
Dit is dit weer tyd vir die Loop Saam Met My Kamp, aangebied deur Janine van Niekerk en die Krone van 15 – 17 Oktober. Die keer by ‘n nuwe kamp terrain, die Joy Unspeakable kampgronde naby die Roodeplaat dam. Dit is ‘n hele naweek van prakties raak oor hoe om jou antwoorde in die Bybel op te spoor, hoe om hom te bestudeer en ons vier die Woord die hele naweek lank. Janine vertel ons meer.
24 Sep 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min