Troufotograaf Edó Mostert het 'Wat Dit Vat'

--:--
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Edó Mostert deelnemer op die kykNET-reeks, WAT DIT VAT: MET LOKI ROTHMAN.
12 Jan 2022 11AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oplossings vir die platteland: Inspirerende stories van hoop en vindingrykheid

Ontdek hoe gewone Suid-Afrikaners die toekoms van hul gemeenskappe verander—van dié wat infrastruktuur herbou tot dié wat voedselonsekerheid bekamp. Hierdie driedelige dokumentêre reis, begin op 27 Julie op kykNET, laat jou gesels oor hoop, vindingrykheid en die krag van gemeenskapswerk. Moet dit nie misloop nie!
6 Aug 1PM 7 min