Dr. Karen Surridge - CSIR solar project

Loading player...
Dr. Karen Surridge - projek bestuurder van die WNNR en SANEDI se solar projek kom verduidelik hoe die projek werk, die studies wat rondom dit gedoen word en hoe dit ons moontlik in die toekoms kan baat
24 Jan 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min