Wêreld Radio dag - Anele Mdoda

Loading player...
Dit is wêreld radio dag en die bekende radio-omroeper en tv aanbieder Anele Mdoda gesels met die #KomOnsPraatDaaroor span oor radio en hoekom sy mal is oor die medium
11 Feb 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min