Norman Johnson - S4J vir Oogoperasies

Loading player...
Neem asb saam met my deel aan ‘n S4J virtuele (waarookal jy is) draf of stap vir OOG OPERASIES tydens die naweek 30 April tot 2 Mei. (Of ‘n een uur fiksheids-aktiwiteite). Skryf in deur ‘n R 40 donasie. Pryse: R 1,000 en R 500 kontant, en 3 x 1 kg Barika koffie (waarde is R320 elk). Standardbank rekening 420234578. Menlyn Park tak 012345. Verwysing: Eyes en jou naam/van. Inligting by Norman @ 083 301 6290.- internet
- facebook.com/bejafriends
27 Apr 2022 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min