Spreeklewe - Kom na My toe almal wat moeg en oorlaai is

Loading player...
MATTEUS 11:28-30 AFR83
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.
Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart,
en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.”

Hopeloosheid en depressie is nie iets om oor skuldig of skaam te wees nie. God weet waardeur jy gaan en wil jou nie straf en jou las swaarder maak deur skuldgevoelens nie. Nee Hy wil jou daar deur dra en vir jou rus vir jou gemoed gee.
25 May 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min