Charles van Onselen: verheerlik en bewonder

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God VERHEERLIK en BEWONDER in jou uit ‭‭2 THESSALONICENSE‬ ‭1:10 ‭AFR53‬‬
“wanneer Hy kom om VERHEERLIK te word IN sy heiliges en BEWONDER te word IN almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.”
1 Jun 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min