Heidi Versveld - Precious Blessings

Loading player...
Dwain van Rensburg gesels met Heidi Versveld, wat huismoeder is by Precious Blessings. Hulle en twee ander pare het The Rock Place of Safety gestig waar kinders geplaas word wat veilig moet bly. Hulle het ‘n doeke veldtog van stapel gestuur waaroor ons meer uitvind.
7 Jul 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min