Charles van Onselen - Waarvoor wens jy?

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “WAARVOOR WENS JY?” uit FILIPPENSE‬ ‭3:10-11‬ ‭AFR83‬‬

“AL wat ek wens, is om Christus te KEN, die KRAG van sy OPSTANDING te ondervind en DEEL te hê aan sy lyding deur aan Hom GELYK te word in sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.”
10 Aug 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min