Spreeklewe - Ek is to alles in staat

Loading player...
Filippense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Wat beteken dit werklik? Beteken dit sukses en dat al jou drome en aardse ideale gaan waar word?
17 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min