
Vroue in Lanbou - Christel Basson
--:--
Hierdie Vrouemaand vereer OFM Vroue in Landbou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Christel Basson, OVK se nasionale bemarkings- en kommunikasiebestuurder gesels.