
Vroue in Landbou - Isabel Saunderson
--:--
OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Isabel Saunderson van die Nooitgedacht Dorperstoet gepraat. Sy en haar man, Charl, boer naby Kenhardt in die Noord-Kaap.