Spreeklewe - Ons God se hoop en lewende water met die wêreld deel

Loading player...
Hoekom is windpompe vir ons mooi? Dink daaroor dit is nie esteties eintlik 'n mooi ding nie. Ek dink onbewustelik is dit vir almal 'n teken van hoop - in tye van droogte gee 'n windpomp vir ons hoop op lewe. So is ons as gelowiges veronderstel om die windpompe wat God se lewende water met ander deel vir die wêreld te wees. Ons moet God se hoop en lewende water met die wêreld deel.
21 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Adam onderhoud

Adam het 'n nuwe liedjie! Hulle kuier by Annelie en sing selfs vir haar, haar gunsteling liedjie oor 'n rooikop met haar naam in
10 Apr 28 min

Barto onderhoud

Barto kuier in die ateljee saam met Annelie - Hulle gesels oor sy nuwe enkelsnit Swaartekrag en Annelie sit hom in die "hotseat" met 'n paar eerlike vrae
14 Apr 20 min

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min