Yolandé Loots oor die Loop Saam Met My Woordkamp

Loading player...
Johann Els gesels met Yolande Loots, een van die aanbieders van die Loop Saam Met My Kamp – oor wat ons op die naweek te wagte kan wees, en hoe jy kan saamgaan.
14 Oct 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Tswane Kingdom Indaba 2026

Richardt Kirsten gesels met Leon Coetzee asook Ps Olusegun Olanipekun (Ps Segun) oor die Tshwane Kingdom Indaba 2026 wat begin Maart plaasvind. “All believers in Christ are invited to meet like-minded Kingdom builders in Tshwane.”
12 Feb 9AM 19 min

Deon Pieterse se getuienis

Johann Els gesels met Deon Pieterse oor die radikale inkeer wat Jesus in Sy lewe vermag het. En hoe die Here hom gered het uit die gat wat hy vir homself gegrawe het.
29 Jan 9AM 10 min

Gateway News 11 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
11 Feb 10AM 5 min

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min