Beatrice Lotter se kronkelpad met Jesus

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Beatrice Lotter, skrywer van My Broken Mug, oor hoe mens planne maak, maar dat ‘n lewe saam met die Here nie altyd uitwerk soos ons dit beplan nie.
SPREUKE 16:9 AFR53
Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.
16 Nov 2022 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min