Ps Japie Venter: God ons bron van standvastigheid en bemoediging

Loading player...
Ons inspirasie kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: God, ons bron van standvastigheid en bemoediging uit ROMEINE 15:5
"Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om in volkome harmonie met mekaar te lewe – elkeen met die gesindheid van Christus teenoor julle medegelowiges."
1 Feb 2023 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min