#KomOnsPraatDaaroor - 16 Februarie 2023

Loading player...
Kom Ons Praat Daaroor” is ‘n bekroonde geselsprogram wat bestaan ​​uit ‘n paneel van 4 uiteenlopende aanbieders wat oor relevante en vuurwarm onderwerpe gesels asof hulle by ‘n “braai” is. #KomOnsPraatDaaroor – jy het ’n afspraak, Woensdae en Donderdae, 11:00 – 12:00 op GROOTfm 90.5!
16 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min