Spreeklewe - Wat die wêreld dink en verwag is onbelangrik

Loading player...
Soms voel dit asof jy jouself verloor omdat jy so hard probeer om alles vir almal te wees, maar net nie by die wenstreep uitkom nie. God se verwagting is anders as die wêreld sin, jy bly 'n mens en kan net jou beste doen en dit is al wat God verwag
29 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min