EPISODE 6 - 16 APRIL - Hoe die Ou Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken.
--:--
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Ou Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Ou Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die Bybel en navorsing. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae.