
Senwes seëvier met unieke strategie - HUB Francois Strydom
--:--
Francois Strydom, hoof uitvoerende beampte van Senwes het met OFM Nuus se Elsabe Richard May gesels oor ondermeer die maatskappy se unieke strategie asook sy siening oor huidige besigheidsomstandighede.