
Senwes Grainlink maak self plan met paaie
--:--
Hoe word beurtkrag by silo’s hanteer en wat doen Senwes om die toestand van paaie naby silo’s te verbeter? OFM se nuus se Elsabe Richard May gesels met die manne aan die stuur van Senwes Grainlink se Wikus Grobler en Heinrich Henning…