Ps Japie Venter: Niks is vir ons onmoontlik nie

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wanneer niks onmoontlik is nie.” Uit Gen 11
“Nou kyk,” sê Hy, “as hulle, omdat hulle een taal praat, reeds aan die begin sulke dinge kan regkry, dink net wat sal hulle later kan doen. Niks sal meer vir hulle onmoontlik wees nie!
6 Jun 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vivienne Heath - The deeper journey of salvation

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The deeper journey of salvation.”
29 Jul 11AM 3 min

Gateway News 29 Jul

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Jul 11AM 4 min

Wynand du Preez - Sy krag gee die deurslag

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Sy krag gee die deurslag” uit Fil 4:13
30 Jul 11AM 4 min

Kalaharistories: Hoe genade lyk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe genade lyk” uit Joh 18:10-11
30 Jul 11AM 4 min