Spreeklewe - EK is

Loading player...
Miskien hang die hoeveelheid wonderwerke en goeie goed in jou lewe af van wat jy raak sien... Watter bril dra jy deur die lewe en wat kies jy om raak te sien
14 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Valentydsweek onderhoud 10 Februarie

Annelie gesels in die maand van liefde met Willie en Retha de Jager oor hulle huwelik van 64jaar huwelik en wat hulle dink die geheim is vir 'n Lang en gelukkige huwelik
10 Feb 24 min