Die Bybel Gister En Vandag - Episode 8 - Bybelvertalings werk en kan jy moderne vertalings vertrou
Loading player...
18 Junie 2023
19:00 - 20:00
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe Bybelvertalings werk en kan jy moderne vertalings vertrou. Kom leer saam oor hoe werk taal en vertaal. Wie werk almal saam en hoe word Bybelvertalings aangepak? Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die Bybel en navorsing. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae.